Stories van Hoop

Ons bid regtig dat wie ookal hierdie getuienisse lees of luister hoop sal vind –  dat deur al ons hartseer en deur al ons pyn daar hoop kan kom – want daar is HOOP.

Daar is ook Sy onbeskryflike genade – dit maak nie saak wat jy gedoen het hoe sleg nie.

Hy vergewe jou en is baie lief vir jou.  Dis die GOEIE NUUS – so eenvoudig soos dit.

Na ‘n lewe oppad na die dood toe fisies, geestelik en emosioneel – evaar ons vandag die LEWE soos die Here dit bestem het vir elkeen van ons.

Ons hoop jou hart is gebless deur ons getuienisse….

Lekker luister!

Psalm 25:3 - Niemand wat sy verwagting in U stel, sal beskaam word nie. Dié wat nie op U vertrou nie, hulle kom in die skande.

Veranderde Lewens is die gemeente waaraan ons behoort.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>