{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 29

Wees dankbaar vir allerdagse geriewe Ons het al baie tye gehad wat ons sonder krag was of water.  Was daar miskien ‘n tyd wat jou kar by die paneelklopper was.  Miskien ‘n foon wat gebreek was of rekenaar.  Jy kan seker goed onhou toe die krag skielik aangaan of jy jou kar terug gekry het…

Read More

{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 27

Wees dankbaar vir ons wêreld. Elke liewe sel organisme tot die grootste lewende dier is ons wereld een betowerende skepping.  Van die hoogste berg piek tot die mooiste sonsondergane, is die God wat alles  geskep het nogsteeds in beheer.  Dank die Here vir sy perfect hand in die werking van die heelal.  Dank Hom vir…

Read More

{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 25

Wees dankbaar vir jou familie Die gelukkigste families is die families wat gegrond is in Hom.  Families wat mekaar help, respek teenoor mekaar en ander se behoeftes voor hulle eie sit en heel belangrikste is om God eerste stel in alles wat hulle doen. Dank die Here vir al jou familie lede ook daai wat…

Read More

{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 22

Wees dankbaar vir Publieke Amptenare Kom ons dink aan die onderwysers, polisie. verkeerspolisie, dokters, verpleegsters wat in diens staan van ons.  Om die waarheid te sê werk baie goed nie 100% en ons kan oor baie kla – maar vat ‘n oomblik om dankbaar te wees.  Die Here het al die mans en vroue in…

Read More