Geloof en Voorsiening Studie

Geloof & Voorsiening Studie – Laai gerus die Studie Joernaal af. Kliek hieronder.

{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 30

Wees dankbaar hoe die storie eindig. Meer as ooit lyk dit of die vyand wen in die wereld, maar ons…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 29

Wees dankbaar vir allerdagse geriewe Ons het al baie tye gehad wat ons sonder krag was of water.  Was daar…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 28

Wees dankbaar vir God se beskerming Meeste van ons is al in ons leeftyd beleef dat ons nie mooi behandel…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 27

Wees dankbaar vir ons wêreld. Elke liewe sel organisme tot die grootste lewende dier is ons wereld een betowerende skepping. …

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 26

Wees dankbaar vir God se hulp Miskien het jy vandag opgestaan in ‘n slegte bui, depressief of vol bekommernis. Weet…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 25

Wees dankbaar vir jou familie Die gelukkigste families is die families wat gegrond is in Hom.  Families wat mekaar help,…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 24

Wees dankbaar vir die Heilige Gees As sondaaars verdien ons net die dood en verdien ons nie wat Jesus vir…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 23

Wees dankbaar vir jou Lewe Die Here is die lewe en jy gee lewe.  Hy is die lug wat ons…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 22

Wees dankbaar vir Publieke Amptenare Kom ons dink aan die onderwysers, polisie. verkeerspolisie, dokters, verpleegsters wat in diens staan van…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 21

Wees dankbaar vir jou werk. Miskien is dit nie jou droom werk nie.  Miskien word jy nie waardeer by die…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 20

Wees dankbaar vir jou vryheid Ons as kinders van die Here word hernu deur die Heilige Gees wat in ons…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 19

Wees dankbaar vir God se vrede In hierdie besige, gejaagde, stresvolle lewe wat ons lewe is stilte en vrede baie…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 18

Wees dankbaar vir die Bybel Ons is so bevooreg om vrylike toegang te hê tot die Bybel.  Dat ons daagliks…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 17

Wees dankbaar vir jou ware identiteit. In hierdie sondige wêreld is dit tog so maklik om leuns oor jouself te…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 16

Wees dankbaar vir kinders. Al is jy nie ‘n ouer nie, ons is almal omring deur kinders.  Hulle sien ons…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 15

Wees dankbaar vir vergifnis. Vergifnis is dikwels baie moeilik, maar moet ook byvoeg dit is moontlik.  Dit is ‘n besluit…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 14

Wees dankbaar vir die jou gawes en talente. Is jy geseënd om ‘n musiek leier te wees of dalk is…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 13

Wees dankbaar vir die Here se voorsiening. Somtyds lyk dinge so onmoontlik en ver bo ons vermoëns, maar met God…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 12

Wees dankbaar gebed. Wat ‘n voorreg!  Ons kan oor enige iets bid; ons verwagtinge, drome, ideale, bekommernisse, vrese, laste en…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 11

Wees dankbaar vir jou toekoms. Partykeer is dit moeilik om te glo dat God ‘n goeie plan het vir jou…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 10

Wees dankbaar vir struikelblokke. Dit is party dae baie moeilik om dankbaar te wees. – Daai dae wanneer jou kind…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 9

Wees dankbaar vir wysheid. Goddeike wysheid is uiters belangrik vir ons lewe as Christene.  Dit is so belangrik, die Here…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 8

Wees dankbaar vir die Here se liefde vir jou. Dit is geduldig. Dit is vriendelik.  Dit is nie afgunstig nie. …

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 7

Wees dankbaar vir die Here se betroubaarheid. Ek is seker daar was ‘n tyd wat die Here deur gekom het…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 6

Wees dankbaar vir jou Kerk Kerk verskaf aanmoediging, lofprysing en die geleentheid om met ander mense skouers te skuur wat…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 5

Wees dankbaar vir die Here se tydsberekening. Dit is dikwels moeilik om ‘n dankbare gesindheid te hê wanneer ons op…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 4

Wees dankbaar vir die gesag wat ons het oor die vyand. Ons lewens is baie kragtig wanneer on harte vol…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 3

Wees dankbaar vir jou vriende. Dit is partykeer so maklik om te vergeet om dankie te sê vir jou die…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 2

Wees dankbaar vir vandag Soveel van ons dag is gejaag.  So gejaag dat teen die tyd wat die dag verby…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 1

Wees dankbaar vir jou redding deur Jesus Christus. Wie anders sal hul seun opgee vir my of jou?  Dank God…

Read more
{30 Dae van Dankbaarheid} Inleiding

Wat as jy môre oggend wakker geword net met die goed waarvoor jy vandag voor dankie gesê het? Sal dit…

Read more