{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 9

Wees dankbaar vir wysheid.

Goddeike wysheid is uiters belangrik vir ons lewe as Christene.  Dit is so belangrik, die Here het ‘n hele boek in die Bybel – Spreuke – daar oor, en Spreuke verwys na wysheid as die kern.  Neem tyd en sê dankie vir die Here dat Hy daar is om ons op die regte pad te lei.  Ons is so bevooreg dat Hy net ‘n gebed ver is as on ‘n vraag het.  Ons het ook die Bybel om ons te lei. Bid dat jy sal sensitief wees vir die leiding van die Heilige Gees en maak Hom deel van jou allerdaagse lewe.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>