{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 8

Wees dankbaar vir die Here se liefde vir jou.

Dit is geduldig. Dit is vriendelik.  Dit is nie afgunstig nie.  Dit is nie grootpraterig nie.  Dit is nie verwaand nie. Die bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit is die grootste van alles.  Dit is LIEFDE.  Liefde wat die donker lig maak en hoop gee vir die hopeloses.  Liefde wat lewens verander en wat siele wen.  God is Liefde.  Sê dankie vir Sy liefde vir jou vandag.  Dis ’n liefde wat nooit sal vergaan nie en ’n liefde van nooit sal verander nie.  Liefde wat sy enigste seun opoffer om in ons plek te staan oop die kruis.  Bid dat die Here jou sal help om liefde te ook die gene wat die moeilikste is om lief te hê

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>