{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 7

Wees dankbaar vir die Here se betroubaarheid.

Ek is seker daar was ‘n tyd wat die Here deur gekom het vir jou?  Daar waar dit gelyk het dat daar geen uitkoms is nie, word daar toe uitkoms gebring. Sê dankie vir Sy betroubaarheid, sê dankie vir sy liefde!  Wees dankbaar dat ons kan weet dat Jesus alreeds daar is waar ons hom gaan nodig hê.

Neem ‘n oomblik en dink sommer net aan 3 maniere hoe die Here deurgekom het vir jou onlangs.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>