{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 5

Wees dankbaar vir die Here se tydsberekening.

Dit is dikwels moeilik om ‘n dankbare gesindheid te hê wanneer ons op die Here wag.  Maar ons kan onsself troos om  te weet dat ons Vader se tyd die regte tyd is – Hy het ‘n spesefieke plan vir ons lewens en dit is ‘n goeie plan.  Maak nie saak hoe dinge lyk nie, Hy is altyd besig in die agtergrond.  Wees dankbaar vir die plan wat Hy het vir jou lewe.  Bid dat die Here jou sal help om Hom meer te vertrou en om geduldig op Hom te wag terwyl Hy alles vir jou uitwerk.

Lees Artikel : 3 Truths to Remember When God Asks You to Wait

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>