{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 30

Wees dankbaar hoe die storie eindig.

Meer as ooit lyk dit of die vyand wen in die wereld, maar ons almal weet die waarheid.  Daar gaan ‘n dag kom waar daar geen pyn, geen smart en geen leiding  – en alles wat verkeerd is reg sal wees.  Vertel vir God hoe dankbaar jy is dat daar ‘n dag gaan kom wat hy jou trane gaan weg vee.  Dank Hom dat ons ewigheid saam Hom gaan wees! Sjoe wat ‘n dag sal dit wees!  Bid en vra die Here vir ‘n vars perspektief en hernuwe hoop in Hom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>