{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 3

Wees dankbaar vir jou vriende.

Dit is partykeer so maklik om te vergeet om dankie te sê vir jou die spesiale mense wat die Here geplaas het in ons lewens.  Is dit dalk iemand wat altyd daar is vir jou. Sê dankie vir die Here vir die belangrike rol wat hulle speel in jou lewe.

Dink vandag aan jou 5 naaste vriende, stuur vir hulle ‘n boodskap net om te hoe dankbaar jy is vir hulle in jou lewens.  Neem tyd en bid vir hulle vandag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>