{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 29

Wees dankbaar vir allerdagse geriewe

Ons het al baie tye gehad wat ons sonder krag was of water.  Was daar miskien ‘n tyd wat jou kar by die paneelklopper was.  Miskien ‘n foon wat gebreek was of rekenaar.  Jy kan seker goed onhou toe die krag skielik aangaan of jy jou kar terug gekry het watter verligting te was?  Vandag kan ons God dank vir al die gerief – dank Hom dat Hy voorsien vir ons en ons dae makliker maak en ook gemaklik, net om die kraan oop te maak en daar kom water. Dank Hom vir die internet wat ons aanmekaar verbind hou. Dankie vir hyskrane, en lugversorgers.

Bid en vra Hom vir ‘n danbare hart in tye wat ons baie het en in die tye wat ons min het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>