{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 27

Wees dankbaar vir ons wêreld.

Elke liewe sel organisme tot die grootste lewende dier is ons wereld een betowerende skepping.  Van die hoogste berg piek tot die mooiste sonsondergane, is die God wat alles  geskep het nogsteeds in beheer.  Dank die Here vir sy perfect hand in die werking van die heelal.  Dank Hom vir die perfekte posisie van die son wat dit moontlik maak vir naglig en vir al die sterre wat om hulle perfekte plek geplaas is en word.  Wees dankbaar wat ons deel is van hierdie wonderlike wereld.

Bid en vra die Here dat jy meer bewus word vand ie werk van Sy hand en loof en prys sy Naam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>