{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 26

Wees dankbaar vir God se hulp

Miskien het jy vandag opgestaan in ‘n slegte bui, depressief of vol bekommernis. Weet dat die Here alles sien reg daar waar hy is, rig jou focus op Hom soos hy vir jou fluister “Moet nie bang wees nie, ek sal jou help.  Vertrou in Hom om jou die genade gee om deur hierdie dag te kom.  Hy is getrou en Hy sal jou help.  Dank Hom dat hy nie vir jou ‘n gees van vrees gegee het nie, maar van krag, liefde en selbeheersing.  Lig jou stem na god en dank Hom vir vandag en dat Hy elke tree saam jou loop.

Bid en vra Hom om jou vetroue in Hom te verstrek sodat ons in die wereld kan gaan as getuienis van Hom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>