{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 25

Wees dankbaar vir jou familie

Die gelukkigste families is die families wat gegrond is in Hom.  Families wat mekaar help, respek teenoor mekaar en ander se behoeftes voor hulle eie sit en heel belangrikste is om God eerste stel in alles wat hulle doen. Dank die Here vir al jou familie lede ook daai wat jou teleurstel en die wat moeilik is.  Dank Hom dat Hy ons genade betoon wanneer ons die bal laat val het.

Bid en vir dat die Here jou familie naby Hom te hou en naby aan mekaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>