{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 22

Wees dankbaar vir Publieke Amptenare

Kom ons dink aan die onderwysers, polisie. verkeerspolisie, dokters, verpleegsters wat in diens staan van ons.  Om die waarheid te sê werk baie goed nie 100% en ons kan oor baie kla – maar vat ‘n oomblik om dankbaar te wees.  Die Here het al die mans en vroue in daai werk gesit.  Wees dankbaar dat die Here deur hulle kan werk.

Bid en vra die Here om jou die geleentheid te gee om dankbaahei te toon teen ‘n Publieke Amptenaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>