{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 21

Wees dankbaar vir jou werk.

Miskien is dit nie jou droom werk nie.  Miskien word jy nie waardeer by die werk nie of vir die werk wat jy doen.  Dalk is daar iets beter daarbuite vir jou?  Dalk bid vir ‘n verandering en vir dinge om beter te raak.  Vetrou God in hierdie seisoen en vir hierdie spesifieke plek waar Hy jou geplaas het.  Ons sien net ‘n klein deel van Sy plan, Hy sien die hele tydlyn.  Miskien is jy lief vir jou werk en dalk in ‘n bevooregte posisie om mense te seën om jou.  Wees dankbaar vir jou werk.  Wees dankbaar vir jou betaling aan die einde van die maand.  Dank hom dat Hy jou daar gelplaas het waar jy is om  ‘n verskil te maak.

Bid en vra dat Hy jou sal help met jou werk en dat jy ‘n hart vir Hom sal hê al is die in moeilike omstandighede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>