{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 19

Wees dankbaar vir God se vrede

In hierdie besige, gejaagde, stresvolle lewe wat ons lewe is stilte en vrede baie moeilik om te bereik.  Die Here gee vir ons die geskenk van Vrede vir ons, maar soos enige geskenk moet ons dit ontvang sodat ons dit kan uitleef.  Die Here se naam is sinoniem met vrede so om met Hom hand in hand  te stap sal ons die vrede wat alles verstand the bowe gaan.  Wees dankbaar die vrede wat God so vrylik vir ons gee.

Bid en vra dat Hy jou hart sal stil maak en dat die Heilige Gees jou so vul met die vrede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>