{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 16

Wees dankbaar vir kinders.

Al is jy nie ‘n ouer nie, ons is almal omring deur kinders.  Hulle sien ons elke beweging, hulle kyk op na ons.  Miskien bring hulle vreugde in jou lewe so wanneer ons hulle klein persoonlikhede sien ontwikkel.  Kinders, of hulle nou joune is of nie is ‘n groot geskenke van God.  En netso is jy ‘n kind van God – ‘n Geskenk!

Dank die Here dat Hy jou een van Sy eie kan noem!  Dank Hom vir sy oneindige liefde.

Bid en vra die Here om jou te lei en te wys hoe jy ‘n verskil kan maak in ‘n kind se lewe tot eer van Sy naam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>