{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 15

Wees dankbaar vir vergifnis.

Vergifnis is dikwels baie moeilik, maar moet ook byvoeg dit is moontlik.  Dit is ‘n besluit wat ons moet maak, en kan nie dit sonder die hulp van die Here doen nie.  Dankie die Here vir vergifnis vandag!  Dank Hom vir Sy seun. Sê dankie vir die tye in die verlede wat God jou gehelp om te vergewe.  Bid en vra dat die Here jou sal help om die te vergewe wat jou seergemaak het sodat jou geestelike wonde finaal kan gesond word.  Onthou : om nie te vergewe nie, is om gif te drink en te hoop dat die ander persoon dood sal gaan.  Jy maak jouself siek, dis onmoontlik om vorentoe te beweeg as jy nie vergewe nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>