{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 14

Wees dankbaar vir die jou gawes en talente.

Is jy geseënd om ‘n musiek leier te wees of dalk is jy ‘n persoon wat agter die skerms werk?  Twyfel jy dalk of jy ‘n gawe of talent het?  Wees verseker dat God elke liewe een van ons vrug draende gawes en talente gegee het om te gebruik to eer en verheerliking van sy naam.  Elke een van ons het ‘n spesifieke gawe, miskien is dit nie duidelik nie, of miskien het God dit nog nie aan jou geopenbaar nie.  Vertrou Hom dat Hy jou sal wys en dit op die regte tyd. Sê dankie vir ander se gawes wat deel het in jou lewe.  Bid en vra die Here om jou te help om jou talente en gawes te gebruik tot eer en verheerliking van Sy naam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>