{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 13

Wees dankbaar vir die Here se voorsiening.

Somtyds lyk dinge so onmoontlik en ver bo ons vermoëns, maar met God is alles moontlik.  Wees dankbaar dat hy jou elke behoefte raak sien.  En dank Hom nou al vir die voorsiening en vir vir troos en om vir ons te voorsien soos niemand kan nie.  Sê dankie vir die basiese goed soos jou huis, koskaste wat vol is, klere wat ons kan aantrek, ‘n lekker warm bed en skoon drinkbare water.  Bid en vra Hom om iemand op jou pad te stuur wat jy kan help.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>