{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 11

Wees dankbaar vir jou toekoms.

Partykeer is dit moeilik om te glo dat God ‘n goeie plan het vir jou lewe.  Ons kan so ingetrek word in al die negatiewe dinge wat om ons gebeur en in ons lewens.  Dank die Here dat hy klaar is!  Dank Hom dat altyd aan die werk is in ons lewens en ons voorberei vir groot dinge.  Bid en vra hom vir geduld en te glo dat Hy regtig aan die werk is in die agtergrond.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>