{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 10

Wees dankbaar vir struikelblokke.

Dit is party dae baie moeilik om dankbaar te wees. – Daai dae wanneer jou kind siek is,  en die wasmandjie oorloop met klere en skottelgoed wat by jou ore uitkom.  Maak nie saak  die struikelblokke en moeilike tye, maak nie saak hoe ons voel nie, een ding was ons moet weet is dat die Here elke dag dieselfde is.  Hy is by ons as ons deur die moeilike tye gaan.  Al is dit die kleinste dingetjie Hy is saam ons.  So wees dankbaar vir die stuikelblokke – dit versterk ons afhanklikheid op Jesus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>