{30 Dae van Dankbaarheid} Dag 17

Wees dankbaar vir jou ware identiteit.

In hierdie sondige wêreld is dit tog so maklik om leuns oor jouself te glo. Jy hoef nie die nonens te glo wat ander mense vir jou sê nie – Jy het jou identiteit in Christus.  Jy kan met gemak glo wat God oor jou sê en wie ons in Hom is.

Mag jy woorde van dankbaarheid teenoor die Here hê.  Jy het ‘n vriend in Jesus jy is kosbaar, gelief en vrygespreek.  Dank Hom vandag dat jy nie is wat die wêreld oor jou sê nie maar wat God sê jy is.  Bid dat Hy iemand op jou pad sal bring wat jou hulp sal nodig he om hulle te leer wie hulle is Hom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>